Quantcast
Channel: Kommentaar op: Naked girls reading
Browsing all 9 articles
Browse latest View live

Deur: tina10

Grinnik… mens het nooit alles gesien nie… gelukkig gebruik hulle nie ou tannies nie … dalk dink hulle ons lees nie?

View Article



Deur: klarisabet

drie HONDERD sterre vir Tina se opmerking! (-;

View Article

Deur: danie coetzee

Ek dink dit is ´n erkenning dat die mens nie meer lees nie en dié lyk vir my na ´n wanhopige poging om dit te verander. Glo nie dit gaan maak dat een enkele boek meer verkoop gaan word nie.

View Article

Deur: blikskottel

My vrou sal kla, so ek sal nie gaan nie.

View Article

Deur: perdebytjie

Ek wonder hoekom het hulle skoene aan? Seker oor daar iets sensueel is aan sulke hoge spykerhakke 🙄

View Article


Deur: Elly

Wat gaan hulle lees? Gedigte? Kortverhale? Is dit nuwe bekendstellings?

View Article

Deur: exionperfexi

Ek neem aan hulle gaan hardop lees , soos in voordragte lewer ? Is dit ‘n poging om die aandagafleibaarheid van die toehoorders te toets ? Aaaag wat , as dit tog net die volk aan het lese kan kry ,...

View Article

Deur: maryna

O lekker, bietjie aksie in Slaapstad! ‘n Glorified stripshow! Ek wonder net wat presies Golden Delishas uit daardie enorme ou wêreldatlas gaan voorlees, maar dit maak seker nie saak nie. Voorspoed aan...

View Article


Deur: Gert

Nice blog Izak. Watter Afrikaanse boeke, onder die 21ste eeu generasie, kan jy vir my aanbeveel? G

View Article

Browsing all 9 articles
Browse latest View live




Latest Images